
OBARO Inter Unie: Die Sukses Agter Die Skerms
OBARO sien uit om elke jong boer en leweransier te verwelkom na die tweede OBARO Inter Unie wat die komende naweek, 1-3 Maart 2024 by Sediba Kwele buite Brits plaasvind.
Die OBARO Inter Unie skep ‘n platform vir die nuwe generasie boere om mekaar te ondersteun en saam te werk om ‘n suksesvolle toekoms vir die landboubedryf te skep.
“Wanneer vreemdelinge mekaar ontmoet, vind hulle gewoonlik gemeenskaplike sake om oor te gesels. Sodra hulle besef daar is meer in gemeen as nie, word vriendskappe gesmee. Hierdie vriendskapsverhoudings is die fondament vir die bevordering van gedeelde belange in landbou.”
Nic Bronkhorst, hoof- uitvoerende beampte van OBARO.
Beskrywing
Reëls
Aktiwiteit word geborg deur Avima
Beskrywing
Reëls
Aktiwiteit word geborg deur Gundle
Beskrywing
Reëls
Aktiwiteit word geborg deur WES Enterprises
Beskrywing
Reëls
Aktiwiteit word geborg deur Molatek
Beskrywing
Reëls
Aktiwiteite word geborg deur Elanco
Beskrywing
Reëls
Aktiwiteit word geborg deur Faith Wheels
Beskrywing
Reëls
Dra Metode
Aktiwiteit geborg deur TRUBrands
Beskrywing
Reëls
Aktiwiteit word geborg deur Montego
Beskrywing
Reëls
Aktiwiteit word geborg deur OBARO
Beskrywing
Reëls
Sosiale Media: (Na Aanloop van die Inter Unie)
*Geen onvanpaste gedrag
In Persoon: (tydens Inter Unie Naweek)

OBARO sien uit om elke jong boer en leweransier te verwelkom na die tweede OBARO Inter Unie wat die komende naweek, 1-3 Maart 2024 by Sediba Kwele buite Brits plaasvind.

Ons is twee weke weg van die volgende OBARO Inter Unie, en die spanning loop hoog. Dit is ‘n ongelooflike voorreg om hierdie opwindende geleentheid vir die tweede agtereenvolgende jaar aan te bied, en om te bou op die vorige jaar se sukses.

OBARO, het `n doelgerigte fokus om ‘n platform vir jongboere te skep, en die omgewing te bevorder waar vreemdelinge vriende word. Die OBARO Inter Unie bied ‘n unieke geleentheid vir die nuwe generasie boere om bymekaar te kom, mekaar te ondersteun, vriendskappe te smee en saam, landbou te bevorder.



























Die doel agter hierdie kompetisie is om ’n platform vir jongboere te skep waarbinne hulle mekaar kan leer ken, vriendskapsbande kan smee en só die omgewing waarbinne hulle moet boer kan vorm en landbou kan bevorder..

OBARO wil met die Inter Unie wat die komende naweek, 28 Februarie – 2 Maart 2025 by Sediba Kwele buite Brits plaasvind, die doelgerigte platform skep waar jong boere meer gereeld met mekaar kan skakel.




























































OBARO, in samewerking met die Brits Jong-Boerevereniging, tel die dae af tot die eerste OBARO Inter Unie wat die naweek , 10 – 12 Februarie 2023, by Sediba Kwele buite Brits plaasvind.

Antisipasie vir OBARO se Inter Unie is tasbaar in die lug en om selfs meer op die spel te plaas as net ‘n veer in die hoed vir die span wat sy staal wys, kondig ons graag aan dat ons Jongboerspanne gaan meeding vir prysgeld ter waarde van R175 000.

Jongboer-spanne van verskeie landbou unies sal in Februarie 2023 aan aktiwiteite deel neem om hul staal te wys by OBARO se eerste Inter Unie.