Loopbane

Help ons om ‘n beter toekoms vir landbou te bewerkstellig.

Ons nooi jou om by die OBARO-span aan te sluit en saam ‘n beter toekoms vir ons bedryf te bou. Kyk na ons vakante poste en oorweeg of enigeen by jou vaardighede en belangstellings pas. Ons glo in ‘n positiewe werkskultuur wat loopbaangroei en innovasie aanmoedig, daarom sien ons uit daarna om dié kultuur met nuwe spanlede te deel.

Vrywaring – Wet op Beskerming van Persoonlike Inligting
Deur gebruik te maak van hierdie webwerf erken jy dat jy die volgende vrywaring met betrekking tot die Wet op Beskerming van Persoonlike Inligting, Wet 4 van 2013 (POPI) aanvaar.

LEES MEER

Obaro

Maatskappy kultuur

"Tip-offs" Anoniem

Voordat jy die oproep maak, maak seker dat jy die volgende inligting gereed het:

  • Name van persone betrokke
  • Hoeveelheid persone betrokke
  • Datum en tyd van voorval of diefstal
  • Enige bewyse beskikbaar
  • Hoe gereeld gebeur dit?
  • Waar het dit gebeur?
  • Is geld betrokke?
  • Is daar enige getuies?

Tip-offs Anonymous

Before you make the call, make sure you have the following information ready:

  • Names of the people involved
  • Number of people involved
  • Date and time of the incident of theft
  • Any proof you have
  • How often does this happen?
  • Where did it happen?
  • Is money involved?
  • Are there any witnesses?