Algemene Jaar Vergadering

Dit is meer as net ‘n vergadering; dit is ‘n dinamiese byeenkoms waar ons gesamentlik die trajek van die komende jaar in landbou beplan en vorm.

Kyk na die video, wat hoogtepunte van vorige jare se vergaderings uitlig.

Hoogtepunte van 2023

"Tip-offs" Anoniem

Voordat jy die oproep maak, maak seker dat jy die volgende inligting gereed het:

  • Name van persone betrokke
  • Hoeveelheid persone betrokke
  • Datum en tyd van voorval of diefstal
  • Enige bewyse beskikbaar
  • Hoe gereeld gebeur dit?
  • Waar het dit gebeur?
  • Is geld betrokke?
  • Is daar enige getuies?

Tip-offs Anonymous

Before you make the call, make sure you have the following information ready:

  • Names of the people involved
  • Number of people involved
  • Date and time of the incident of theft
  • Any proof you have
  • How often does this happen?
  • Where did it happen?
  • Is money involved?
  • Are there any witnesses?