Leweransier Skakelaksies

By OBARO koester en waardeer ons die belangrike rol wat ons leweransiers in die lewering van uitsonderlike diens aan ons kliënte speel. Elke jaar kom ons bymekaar om oor die vorige jaar se sukses te besin.

Ons Leweransier van die Jaar-toekennings is ‘n bewys van ons toewyding daaraan om sterk vennootskappe te koester en die merkwaardige bydraes van ons toppresterende verskaffers te erken. 

Ons het toekennings in verskeie kategorieë ingestel. Van uitstaande dienslewering tot die erkenning van sektore, verseker ons dat elke aspek van ons vennootskap gevier word. By OBARO spaar ons geen moeite om uitnemendheid te vereer en ‘n gevoel van familie te bevorder nie.

HOOGTEPUNTE

"Tip-offs" Anoniem

Voordat jy die oproep maak, maak seker dat jy die volgende inligting gereed het:

  • Name van persone betrokke
  • Hoeveelheid persone betrokke
  • Datum en tyd van voorval of diefstal
  • Enige bewyse beskikbaar
  • Hoe gereeld gebeur dit?
  • Waar het dit gebeur?
  • Is geld betrokke?
  • Is daar enige getuies?

Tip-offs Anonymous

Before you make the call, make sure you have the following information ready:

  • Names of the people involved
  • Number of people involved
  • Date and time of the incident of theft
  • Any proof you have
  • How often does this happen?
  • Where did it happen?
  • Is money involved?
  • Are there any witnesses?