Trubrands

TRUbrands, ’n afdeling van OBARO, vervaardig, verkoop en versprei ‘n reeks produkte in die veevoer-, troeteldier- en tuinmaakmark.

Ons produkreeks sluit chemiese en organiese kunsmis, voëlsaad, en wetenskaplik geformuleerde hondekos in.

Het jy al van ons gewilde AllesInEen skaap-, bees- en wildskorrels gehoor, wat ontwerp is om die onsekerheid van voervermenging uit te skakel?

Ons AllesInEen-reeks bestaan uit verskeie voedingstowwe wat dieregesondheid bevorder en optimale produksie verseker. Dié produkte word deur vooraanstaande voedingkundiges geformuleer, en slegs die beste grondstowwe word in die produksie daarvan gebruik. Ons produkte vereenvoudig nie net die voer van skape, beeste en wild nie, maar bied ook ‘n koste-effektiewe oplossing vir ‘n wye verskeidenheid voedingsuitdagings.

Stel vandag ons TRUfeed-, TRUpet- en TRUgarden-produkreekse op die proef!

Hou jy net soveel van die OBARO-handelsmerk soos ons?

Moenie die kans misloop nie – begin vandag jou versameling en dra ‘n stukkie van die handelsmerk wat jy vertrou, waar jy ook al gaan!

"Tip-offs" Anoniem

Voordat jy die oproep maak, maak seker dat jy die volgende inligting gereed het:

  • Name van persone betrokke
  • Hoeveelheid persone betrokke
  • Datum en tyd van voorval of diefstal
  • Enige bewyse beskikbaar
  • Hoe gereeld gebeur dit?
  • Waar het dit gebeur?
  • Is geld betrokke?
  • Is daar enige getuies?

Tip-offs Anonymous

Before you make the call, make sure you have the following information ready:

  • Names of the people involved
  • Number of people involved
  • Date and time of the incident of theft
  • Any proof you have
  • How often does this happen?
  • Where did it happen?
  • Is money involved?
  • Are there any witnesses?