KOEDOESKOP GROEP

Koedoeskop Kunsmis is sedert 2004 ‘n topleweransier van vloeibare kunsmis en pasgemaakte mengsels in Koedoeskop. OBARO het besef dat boere ‘n betroubare vennoot in die waardeketting benodig, wat aan al hul bemestingsvereistes kan voldoen. Deur ons hulpbronne en infrastruktuur te kombineer, kan ons ‘n beter toekoms vir Suid-Afrika en die landboubedryf verseker.

Ons glo dat boere ‘n vennoot benodig wat ‘n omvattende reeks dienste kan lewer, van grondstowwe tot standaard-kunsmismengsels, en selfs gespesialiseerde toepassings met bymiddels vir spesifieke plantvereistes. Danksy die verkryging van die Afrifert-aanleg en die kundigheid van Koedoeskop Kunsmis, kan ons ‘n volledige kunsmisoplossing aan elke boer bied.

"Tip-offs" Anoniem

Voordat jy die oproep maak, maak seker dat jy die volgende inligting gereed het:

  • Name van persone betrokke
  • Hoeveelheid persone betrokke
  • Datum en tyd van voorval of diefstal
  • Enige bewyse beskikbaar
  • Hoe gereeld gebeur dit?
  • Waar het dit gebeur?
  • Is geld betrokke?
  • Is daar enige getuies?

Tip-offs Anonymous

Before you make the call, make sure you have the following information ready:

  • Names of the people involved
  • Number of people involved
  • Date and time of the incident of theft
  • Any proof you have
  • How often does this happen?
  • Where did it happen?
  • Is money involved?
  • Are there any witnesses?