Search
Close this search box.

Wie is ons

KOEDOESKOP KUNSMIS & AFRIFERT

Koedoeskop Kunsmis is sedert 2004 ‘n topverskaffer van vloeibare kunsmis en pasgemaakte mengsels in Koedoeskop. OBARO het besef dat boere ‘n betroubare vennoot in die waardeketting benodig, wat aan al hul bemestingsvereistes kan voldoen. Deur ons hulpbronne en infrastruktuur te kombineer, kan ons ‘n beter toekoms vir Suid-Afrika en die landboubedryf verseker.

Ons glo dat boere ‘n vennoot benodig wat ‘n omvattende reeks dienste kan lewer, van grondstowwe tot standaard-kunsmismengsels, en selfs gespesialiseerde toepassings met bymiddels vir spesifieke plantvereistes. Danksy die verkryging van die Afrifert-aanleg en die kundigheid van Koedoeskop Kunsmis, kan ons ‘n volledige kunsmisoplossing aan elke boer bied.

Fertilizer