Search
Close this search box.

Besproeiing

Jy weet reënval op jou plaas is onvoorspelbaar en onbetroubaar. Deur ‘n besproeiingstelsel te installeer, sal jy jou insette deeglik verlaag en jou opbrengs optimaal verhoog.

Met behulp van ons sagteware, kan jy ook jou waterverspreiding beheer, skeduleer of skuif, sodat jou gewasse altyd in die ideale weerstoestand kan groei. Dis ’n wyse besluit om in ‘n besproeiingstelsel te belê en dit sal jou help om groter sukses in jou boerdery te behaal.

LEES MEER

Besproeiing

Ontmoet die span

Gauteng

SP Gresse

Irrigation Designer

Tel: 082 858 0360
sp.gresse@obaro.co.za

Tielman Odendaal

Wonderboom, Pretoria, Tijgervallei, Naboomspruit, Potgietersrus, Vaalwater, Botswana & Swaziland

Irrigation Designer

Tel: 072 657 9460
tielman.odendaal@obaro.co.za

Besproeiing

Ontmoet die span