OBARO is gestig deur boere vir boere. Ons teenwoordigheid in die landboubedryf laat ’n blywende indruk wat mense laat glimlag.
Sedert 1930 het ons nog nooit afgewyk van ons doelwit om #InLynMetDieBoer te wees nie en ons byna 100 jaar se ervaring spreek boekdele.
Ons produkte, dienste en aanbiedings is innoverend en daarop gemik om alles wat ons kliënte benodig, onder een dak te bied.
Ons streef daarna om ons landboupassie met ’n ieder en ’n elk te deel. Ons glo dat almal die geleentheid moet kry om boerdery te ontdek. As ‘n betroubare koöperasie met takke in 5 provinsies, insluitend ‘n aanlynwinkel, skep ons ‘n unieke, omvattende landbou-ervaring, wat ons personeel, kliënte, gemeenskap en planeet bemagtig en ‘n verskil maak.
Moenie uitmis nie – begin vandag jou versameling bou en dra ‘n stukkie van die handelsmerk wat jy vertrou, waar jy ook al gaan!
Voorsitter
Ondervoorsitter
C/o Graham & Silverlakes Straat,
Silverlakes, Pretoria, 0081
Tel: 012 381 2800
E-pos: [email protected]
Maandag – Vrydag: 08:00 – 17:00
Saterdag: Gesluit
Sondag: Gesluit