Search
Close this search box.

Media

Media

OBARO glo dis vir enige boer of landbou-entoesias van kardinale belang om op hoogte van die nuutste gebeure en uitvindings te bly. Daarom gee ons jou die mees relevante en boeiendste inhoud. Van insiggewende artikels en opiniestukke tot opwindende nuus en gebeurtenisse ─ dis wat jy op ons media- en blogblad kan verwag!

Nuutste youtube videos

Bly op hoogte

Nuutste Nuus

OBARO het sy eerste amptelike digitale platform vir plaasbestuur, "Farmer's Friend Enterprise" bekend gestel. Volgens Nic Bronkhorst, hoof-uitvoerende beampte van OBARO, sal dié toepassing boere toelaat om op 'n gebruikersvriendelike digitale platform risiko's met meer gemak te bestuur en te minimaliseer.
OBARO het sy eerste amptelike digitale platform vir plaasbestuur, "Farmer's Friend Enterprise" bekend gestel. Volgens Nic Bronkhorst, hoof-uitvoerende beampte van OBARO, sal dié toepassing boere toelaat om op 'n gebruikersvriendelike digitale platform risiko's met meer gemak te bestuur en te minimaliseer.
Dit is met trots dat ons die strategiese venootskap tussen OBARO en Shoprite bekend kan maak met die OK Express en OK Liquor toevoegings tot OBARO Koedoeskop.
Discover OBARO's transformative journey in agriculture, prioritizing transparency, innovation, and farmer prosperity in 2023. Embrace the future with us!
OBARO sien uit om elke jong boer en leweransier te verwelkom na die tweede OBARO Inter Unie wat die komende naweek, 1-3 Maart 2024 by Sediba Kwele buite Brits plaasvind.
Ons is twee weke weg van die volgende OBARO Inter Unie, en die spanning loop hoog. Dit is 'n ongelooflike voorreg om hierdie opwindende geleentheid vir die tweede agtereenvolgende jaar aan te bied, en om te bou op die vorige jaar se sukses.
OBARO, het `n doelgerigte fokus om 'n platform vir jongboere te skep, en die omgewing te bevorder waar vreemdelinge vriende word. Die OBARO Inter Unie bied 'n unieke geleentheid vir die nuwe generasie boere om bymekaar te kom, mekaar te ondersteun, vriendskappe te smee en saam, landbou te bevorder.
Discover how OBARO explores sustainable agriculture in South Africa. Learn how regenerative, conservation practices protect the soil and benefit farmers & nature.