Search
Close this search box.

FUNKSIES

Inter Unie

Welkom by OBARO se skakelaksies, waar ons die krag van samewerking gemeenskappe bevorder om ‘n volhoubare toekoms vir Landbou in Suid-Afrika te vorm.

Verken die hoogtepunte van ons geleenthede en lees meer oor die gedetailleerde inligting oor elke byeenkoms, terwyl ons streef na die bevordering van groei en innovasie binne die landbou-landskap.

OBARO INTER UNIE - SUKSES

OBARO Inter Unie – Die Sukses Agter Die Skerms

OBARO sien uit om elke jong boer en leweransier te verwelkom na die tweede OBARO Inter Unie wat die komende naweek, 1-3 Maart 2024 by Sediba Kwele buite Brits plaasvind.

OBARO INTER UNIE - 2 WEKE OM TE GAAN

OBARO Inter Unie – Twee Weke om te Gaan

Ons is twee weke weg van die volgende OBARO Inter Unie, en die spanning loop hoog. Dit is ‘n ongelooflike voorreg om hierdie opwindende geleentheid vir die tweede agtereenvolgende jaar aan te bied, en om te bou op die vorige jaar se sukses.

vlot bou - OBARO Inter Unie

OBARO Inter Unie – ‘n Ware Droom

OBARO, het `n doelgerigte fokus om 'n platform vir jongboere te skep, en die omgewing te bevorder waar vreemdelinge vriende word. Die OBARO Inter Unie bied 'n unieke geleentheid vir die nuwe generasie boere om bymekaar te kom, mekaar te ondersteun, vriendskappe te smee en saam, landbou te bevorder.

Tel die dae af tot OBARO Inter Unie

OBARO, in samewerking met die Brits Jong-Boerevereniging, tel die dae af tot die eerste OBARO Inter Unie wat die naweek , 10 – 12 Februarie 2023, by Sediba Kwele buite Brits plaasvind.

Groot prysgeld op die spel by OBARO se eerste Inter Unie

Antisipasie vir OBARO se Inter Unie is tasbaar in die lug en om selfs meer op die spel te plaas as net ‘n veer in die hoed vir die span wat sy staal wys, kondig ons graag aan dat ons Jongboerspanne gaan meeding vir prysgeld ter waarde van R175 000.

Rugby - OBARO Inter Unie

Eerste OBARO Inter Unie tussen Jongboere

Jongboer-spanne van verskeie landbou unies sal in Februarie 2023 aan aktiwiteite deel neem om hul staal te wys by OBARO se eerste Inter Unie.

Media 2023