Search
Close this search box.

OBARO Inter Unie: Twee Weke om te Gaan

OBARO INTER UNIE - TWEE WEKE OM TE GAAN

Ons is twee weke weg van die volgende OBARO Inter Unie, en die spanning loop hoog. Dit is ‘n ongelooflike voorreg om hierdie opwindende geleentheid vir die tweede agtereenvolgende jaar aan te bied, en om te bou op die vorige jaar se sukses. Met 20 spanne wat gereed is om die arena te betree, beloof hierdie jaar se Inter Unie ‘n viering van landbouvaardighede en kameraadskap.

OBARO Inter Unie: ‘n Ware Droom

vlot bou - OBARO Inter Unie

OBARO, het `n doelgerigte fokus om ‘n platform vir jongboere te skep, en die omgewing te bevorder waar vreemdelinge vriende word. Die OBARO Inter Unie bied ‘n unieke geleentheid vir die nuwe generasie boere om bymekaar te kom, mekaar te ondersteun, vriendskappe te smee en saam, landbou te bevorder.

Inter Unie

Inter Unie Die OBARO Inter Unie skep ‘n platform vir die nuwe generasie boere om mekaar te ondersteun en saam te werk om ‘n suksesvolle toekoms vir die landboubedryf te skep. Aktiwiteite Beskrywing Vlot Bou Vlot Roei Zipline Teiken Vuurmaak Sak Dra Hoogland Spele Kleiduif skiet Rip Rugby Toutrek Geesbeker Vlot Bou VLOT BOU Die […]

Vrywaring

Vrywaring NEEM ASSEBLIEF KENNIS DAT HIERDIE BOODSKAP VOORREGIGE EN/OF VERTROULIKE INLIGTING KAN BEVAT: 1. Hierdie e-pos en enige aanhegsels, invoegings en/of byvoegings daarby is vertroulik en kan geprivilegieerde inligting bevat. 2. Hierdie boodskap is die eiendom van Obaro en/of die sender, en Obaro en/of die sender behou alle regte voor, insluitend kopiereg op die inhoud […]